Janine Scheepers 3: Die Ompad Terug - Helena Hugo

Janine Scheepers 3: Die Ompad Terug

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 230.00
Sale price
R 230.00
Regular price
R 230.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die lewe loop wye draaie met Janine van die Weskusdorpie af, eers Londen toe saam Greg Walker en nou weer in Roodepoort. Frustrasies bring versoekings, en sy wil bietjie uitkom, maar as ma kom sy tot die besef dat haar dogters nie net haar verantwoordelikheid is nie, maar ook haar grootste vreugde. Om terug te gaan dorp toe en ’n gesin te begin saam met haar ou liefde wat haar onvoorwaardelik vergewe het, is per slot van sake nie ’n verpligting nie, maar God se antwoord op haar gebede.