Lotta 04 Haas cover

Lotta se lewe 04: 'n Haas uit die hoed

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 180.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Lotta en Chantelle besluit om 'n stokperdjie te kry. Iets soos valskermspring, duik saam met haaie of dinosourusse se geraamtes opgrawe. Maar dis te moeilik. Hulle sal eerder beroemd word! Hulle gaan hoofrolle kry in 'n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wêreld. Solank daardie simpel Berenice en haar maats net nie weer in hulle pad staan nie.
Dis die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe, maar haar avonture is altyd pret!