Pippie Langkous Omnibus cover

Pippie Langkous Omnibus - Paperback

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In 2020 vier Pippie ’n spesiale bestaansjaar en om dit te vereer word onder vele ander ’n musiekblyspel in Northampton (VK) en ’n toneelstuk vervaardig! Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling van drie klassieke Pippie-titels: ?Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord ?en ?Pippie Langkous in die Suidsee?. Pippie versin kostelike stories!