Raaiselklip cover

Raaiselklip

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 185.00
Sale price
R 185.00
Regular price
R 185.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Gabriel skrik wakker in 'n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie - en in die begraafplaas is 'n graf met sy naam op. Die mooi slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit te vind wie hy regtig is, maar 'n Khoi seun met 'n vreemde klip spook by hom. En Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed . . .