Lotta 09 Kangaroe cover

Lotta se lewe 09: Die kangaroe se skoen

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Lotta en haar hele familie gaan vir 'n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen. Van 'n simpel skattejag tot 'n vervelige wandelpad deur 'n woud. Maar die ERGSTE van alles is dat sy en haar raasbekboeties 'n lied moet sing. Voor al die mense! Gelukkig gaan Lotta haar twee niggies wat in Australië bly ook daar ontmoet. Wie weet, dalk kuier hulle darem lekker saam . . .