Nataniel: Die Edik Van Nantes Kookboek - Nataniel

Nataniel: Die Edik Van Nantes Kookboek

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 315.00
Sale price
R 315.00
Regular price
R 315.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die Edik van Nantes-kookboek is veel meer as net 'n versameling resepte. Dis die getuienis van 'n vier-jaar-avontuur, van die vreugde van twee broers en die geskiedenis van 'n familie, 'n portefeulje van fotografie, 'n dossier van kuns en ontwerp, 'n dokument van skoonheid en 'n liefdesbrief aan 'n ongewone stad!