Hierdie lewe (2018-uitgawe)
Product image

Hierdie lewe (2018-uitgawe)

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 380.00
Sale price
R 380.00
Regular price
R 380.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die verhaal van 'n vrou wat op haar sterfbed met herinnerings van haar onopspraakwekkende lewe gekonfronteer word, wat hierdie herinnerings soos enkele ligflikkerings in die duister van die verlede beleef en probeer rangskik ten einde sin te maak van haar lewe, is een van die hoogtepunte in Karel Schoeman se oeuvre.

Die verteller rangskik geleidelik haar waarnemings sodat 'n verhaal van haar voorgeslag, haar ouers, broers en broerskind ontvou.