Verliesfontein
Product image

Verliesfontein

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 380.00
Sale price
R 380.00
Regular price
R 380.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Met die openingsin van Verliesfontein word die sentrale tema van die Stemme-drieluik aangekondig: “Die verlede is ander land: waar is die pad wat soontoe loop.”

Uiteindelik word nie sonder meer afleidings uit die verlede gemaak nie, die geskiedenis word nie geskryf om lesse daaruit te leer nie, die leser word ingenooi om die ander land self te ervaar.

“ 'n Meesleurende, selfs ontstellende, roman wat weer eens toon dat Schoeman 'n ongelooflik verfynde vakman is.” - Louise Viljoen