Ruk-en-rol-rugby - Daniele Bergesio

Ruk-en-rol-rugby

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Rico is 'n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos 'n muggie, maar sy droom is om rugby te speel! Hy skraap moed bymekaar en vra die afrigter of hy ook mag speel. Eers raak hy nie aan die bal nie en dan duik hulle hom plat, maar sodra die ruk-en-rol-musiek oor die luidspreker begin speel, word 'n rugbyster gebore. Hierdie prenteboek oor stereotipering is 'n storie wat die leser sal inspireer om sy of haar drome te volg!"--Publisher's website.