Default product image

Tjoppie En Die skat

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 125.00
Sale price
R 125.00
Regular price
R 125.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Hy grawe en grawe. Fluit-Fluit waarsku hom om versigtig te wees, maar so byna krap Tjoppie Warrie Wurm se huisie heeltemal om! Gelukkig kan almal fluks help en Tjoppie kan sy nuwe skat saam met hom huis toe neem.
Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.