Blydskap: Mindfulness-wenke Vir 'n Vreug - Johannes De Villiers

Blydskap: Mindfulness-wenke Vir 'n Vreug

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 299.00
Sale price
R 299.00
Regular price
R 299.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges. Ware verhale staaf sy voorstelle, soos dié van die man wie se pad na blydskap begin het toe Geheime Polisie hom skiet.