Dodelikste Donuts In Die Heelal - Cecilia Steyn

Dodelikste Donuts In Die Heelal

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 165.00
Sale price
R 165.00
Regular price
R 165.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Wynand se ma is nou wel 'n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak 'n ander plan: sjef Sprinkles in New York se beroemde donuts is gratis en hulle versend reg oor die wêreld! Wat kan tog fout gaan?