Liefde En Verset
Product image

Liefde En Verset

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

André le Roux se tweede digbundel verskyn 47 jaar ná sy debuut, Struisbaai-blues, wat kort ná publikasie in 1977 verbied is. Nou skryf hy met selfs skerper eerlikheid oor die liefde, verlange en verwondering, met 'n aweregse blik op die ouderdom. Met bytende humor en selfspot verken hy die Suid-Afrikaanse werklikheid, hoewel sy verse spreek van universele menslikheid en deernis. Nie sonder verset nie.