Saam kan ons enigiets doen - Caryl Hart

Saam kan ons enigiets doen

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 140.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

’n Vriend is iemand spesiaal, van wie jy baie hou.
Iemand wat jou goed laat voel en wat jy kan vertrou.
Waar jy ook al kom, loop jy nuwe mense raak.
Kyk, dis nou jou kans, jy kan altyd vriende maak!
Vriende kan ses bene hê …
… of dalk vier …
… of twee!
’n Vriend is enige iemand vir wie JY omgee!
Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons regtig enige iets doen!