Vakansiepret 3: Die kolwyntjiekompetisie - Theresa Van Baalen

Vakansiepret 3: Die kolwyntjiekompetisie

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
R 135.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

’n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai!

Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om báie opwindend te wees. Alisha kry ’n pamflet wat ’n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde – selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan – en Jana en Alisha oefen sommer reeds voor die kompetisie hoe om kolwyntjies te bak. By die kompetisie verloop dinge nie so seepglad nie. ’n Kat wat gejaag word deur ’n hond storm by die kompetisie in en voor enige iemand kan keer, is die deelnemers se kolwyntjies op die vloer. Gelukkig kan Jana en Alisha die kompetisie red ...
Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!