
Pret met poësie Onderwysersgids ondersteun die onderwyser ten opsigte van die voorbereiding en beplanning van poësieonderrig volgens die beginsels en vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring; uitgewerkte leeruitkomste en assesseringstandaarde; assesseringstrategieë en -instrumente en volledige antwoordsleutels vir elke gedig.