
Pret met Poësie word jare lank reeds wyd in sowel die Senior Fase as die Verdere-Onderwys-en-Opleidingsband voorgeskryf. Met die hersiene bloemlesing bly die doel dieselfde: om 'n liefde en waardering vir poësie te ontwikkel. Begeleidende vrae ontsluit die gedigte en dien as rigtingwysers vir klasbesprekings en verdere studie.