NAIE Graad R Grootboek 04 - Mart Meij

NAIE Graad R Grootboek 04

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 284.00
Sale price
R 284.00
Regular price
R 284.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die Grootboeke
• pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswêreld en belangstellingsveld
• sluit aan en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is
• bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. stories, feiteteks, rympies, raaisels
• is so geïllustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder
• bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.