Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry.