Toe Ons Oneindig was - Zelda Bezuidenhout

Toe Ons Oneindig was

Vendor
Pan Macmillan
Regular price
R 210.00
Sale price
R 210.00
Regular price
R 210.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Toe ons oneindig was, is die verhaal van Ì€ n meisie wat nog altyd presies gedoen het wat van haar verwag is. Iemand wat so besig was om almal gelukkig te hou, dat sy nooit regtig probeer uitvind het wat háár gelukkig maak nie. Totdat sy een middag in ʹn aantrekhokkie vir die heel eerste keer gesoen word. Dis ʹn storie oor vriendskap en lojaliteit. Oor seksualiteit en vloeibaarheid. Maar bowenal is dit die verhaal van ʹn meisie op ʹn selfontdekkingsreis - die soort reis wat in ʹn Hollywoodfliek hoort"--Provided by Publisher.