Kinders Se Spinnekoppe Van Suider-Afrika

Kinders Se Spinnekoppe Van Suider-Afrika

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Verken die wonderlike wêreld van Suider-Afrika se spinnekoppe – hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie verken die wêreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet ’n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as ’n mier vermom is . . . en meer as vyftig ander – van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en goedgekamoefleerde Basspinnekop.