Die meer as 100 000 eksemplare wat van hierdie boek verkoop is, is voldoende bewys dat dit 'n betroubare, praktiese gids tot feitlik alle aspekte van vleisbraai is. Van vuurmaakgoed tot hoe om te bepaal of die kos gaar is, word aangeroer. Die resepte, me