Biltong En Dior
Product image

Biltong En Dior

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie.

Louis se kostelike vertellings oor sy lewe in Frankryk word verryk met boeiende brokkies oor die Franse geskiedenis en raad vir hoe om te oorleef in ’n samelewing met ’n haas onleerbare taal en eiesoortige gewoontes. Uiteindelik gee dié Afrikaanse Fransman se lewe in die vreemde hom ook ’n nuwe waardering vir dit wat hom uniek Suid-Afrikaans maak.