Einde En Begin

Einde En Begin

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Op ’n sendingstasie in die destydse Rhodesië beleef die kind Marié die wêreld om haar met verwondering, humor, nuuskierigheid en, soos sy ouer word, met groeiende ontnugtering.
Daar is die onderliggende politieke spanninge van die 1970’s waarvan sy net skrams bewus is en die geboorte van haar boetie wat haar noodgedwonge in die rol van dogter en “vrou-in-wording” plaas.
Wanneer Marié en haar vriendin Hanneke ’n omstrede dokument beetkry en lees, begin Marié se kinderlike illusies verder kraak.