Default product image

Fensie Muis

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Fênsie Muis is ’n soet dogtertjiemuis wat saam met Pappa Muis, Mamma Muis en Boetie Muis in hulle snoesige huisie op die plaas Braamrivier woon. Die muisgesin en hulle familie en vriende beleef allerhande avonture waarmee kinders graag identifiseer. Die stories help kinders om op kreatiewe wyse ’n uitlaatklep vir hulle emosies te vind, sodat hulle die lewe se uitdagings beter kan hanteer. Fênsie Muis het al vir honderde kinders ’n simbool van hoop in ’n stukkende wêreld geword. Saam met interessante karaktertjies soos Ouma en Oupa Muis, tannie Poeks, tannie Kruiemuis, die professor van Muississippi, Posduif, die vleimuise, Muisheks en Hillary en haar ses muisvarkies leer kinders ook oor aktuele onderwerpe soos natuurrampe en besoedeling.