Rocco Sê Goeienag

Rocco Sê Goeienag

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780798185837

In stock

Kom saam met Rocco op 'n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle nagroetine op 'n prettige manier ervaar – van speelgoed opruim en melk drink, tot tande borsel en stories deel. Só leer hulle 'n eenvoudige slaaptydroetine. Dis die perfekte boek vir kinders wat 'n bietjie ekstra aanmoediging (en baie meer pret) nodig het wanneer dit tyd is om te gaan slaap. Hierdie is die slaaptydstorie waarvoor kinders oor en oor sal vra!