Rocco Se Goor Dag

Rocco Se Goor Dag

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780798185851

In stock

Só maak ons 'n goor dag beter! Hierdie interaktiewe kartonboek maar dit lekker om oor emosies en vriendskap te leer. Lees saam terwyl Rocco en sy vriende leer om met maats te speel, te deel en jammer te sê. Ses tonele wat verander en treffende rym wys dat selfs die moeilikste dae lekker kan eindig. Dis die perfekte boek vir kinders wat 'n bietjie ekstra aanmoediging nodig het om groot gevoelens en sosiale situasies aan te pak.