Wat ruik so? In die huis - book cover

Wat Ruik So? In Die Huis

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Krap, ruik en los die stinkerigste raaisel op! Ek soek die kalant wat die stinkste winde laat, maar niemand wil praat! Was dit Ouma? Was dit die hond? Wie se walm hang hier rond? Elke verdagte in die huis moet een vir een ondersoek word, van die oupa wat na pipperment ruik tot die hond wat na appels ruik. Kinders sal van begin tot einde giggel! Elemente soos rymteks, flappies en "krap-en-ruik" skep 'n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.