BB SWG Verskuns vir Huistaal Gr 10 HT - Riens Vosloo

BB SWG Verskuns vir Huistaal Gr 10 HT

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Huistaal

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel volgens die KABV om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 10 Huistaal, ten volle te verstaan. Dis 'n werkboek - leerders kan vrae sommer in die boek beantwoord en ekstra vraestelle maak hersiening vir eksamens maklik! Elke gedig in Verskuns is gedek - ekstra gedigte kan leerders vir verryking doen.

Die andwoordstel is gratis aflaaibaar:

Best Books Studiewerkgids Verskuns vir Huistaal memoranda