Piekfyn Afrikaans Gr 04 OG EAT (KABV)

Piekfyn Afrikaans Gr 04 OG EAT (KABV)

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 249.00
Sale price
R 249.00
Regular price
R 249.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9781770022768

In stock

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:

• 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
• wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
• gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
• onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
• 'n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
• 'n CD waarop 'n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn