BB Lees En Kyk Met Begrip: Gr 08 Afr EAT
Product image

BB Lees En Kyk Met Begrip: Gr 08 Afr EAT

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 147.00
Sale price
R 147.00
Regular price
R 147.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk. Eerste Addisionele Taal-leerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud, wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, en opsommings.