Saartjie Omnibus 8

Saartjie Omnibus 8

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 235.00
Sale price
R 235.00
Regular price
R 235.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en 'n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan 'n groot kompetisie wat 'n reis na Amerika as prys aanbied.