Grilgrypers 6: Geheim van die Spookwerf - De Wet Hugo

Grilgrypers 6: Geheim van die Spookwerf

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 155.00
Sale price
R 155.00
Regular price
R 155.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .