Justin Fortuin Skattejagter - Theresa Van Baalen

Justin Fortuin Skattejagter

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 180.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie – al bly sy in ’n ou kasteel.
Maar kort voor lank is hy reg in die middel van ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.