C'esta La Vie
Product image

C'esta La Vie

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 275.00
Sale price
R 275.00
Regular price
R 275.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

C'est la Vie (2013) is die inspirerende memoires van 'n vrou wat, ten spyte van terugslae en teleurstellings, haar eie pad met energie en passie baan. Deernisvol, by tye roerend en soms skreeusnaaks - altyd vol lewensvreugde.
Wanneer Lanie van Reenen haar suksesvolle gastehuis in Kaapstad verkoop, gaan sy met vakansie na Frankryk en koop ʼn Chateau in Aubusson op die Franse platteland wat sy en ʼn paar vennote omskep in die vierster hotel, Chateau Sallandrouze en waar sy vir drie jaar die bouery oorsien en uiteindelik die hotel bestuur.
Niks kon haar egter voorberei op hoe uitmergelend anders dit is om in ʼn land waar jy die taal nie praat nie,
nóg die tradisies verstaan, ʼn sukses te probeer maak van ʼn hotelletjie in die Franse platteland nie. Die projek is ontnugterend moeilik en uiteindelik onmoontlik.
Om aan haarself te verduidelik hoe dinge so kon skeefloop, begin sy skryf en met dié gaan haar onthou ver terug in haar verlede.