As jy die Groot-en die Klein-Karoo se stories wil kry, moet jy ’n grootpad soek wat ’n grondpad is, en daarlangs moet jy ry … Kontreistaaltjies, moordverhale, spookstories en ander vertellings oor besonderse mense en gebeure uit die dorre streke van Suid-Afrika.