Hierdie boek is ’n versameling Afrikaanse idiome deur die skepper van Idees vol vrees, Kobus Galloway. Dit bevat 150 idiome, elk geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, asook ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis.