Langer Leesboeke: Die Spooktrein
Product image

Langer Leesboeke: Die Spooktrein

Vendor
125509 - Booksite (Fantasi)
Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
Regular price
R 100.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Dirk is mal oor treine. Wanneer hy en sy ma by 'n ou stasiehuis intrek, is dit 'n droom wat waar word! Hy is selfs meer verbaas toe 'n antieke treinsinjaal een nag flikker en begin lewe kry... en 'n spookagtige trein verby sy venster stoom. Waarheen is dit op pad? En nog belangriker, sal dit ooit lank genoeg stop vir Dirk om uit te vind?