Farrah is ‘n kleinerige hond met ‘n groot probleem. Almal dink dat sy iets is wat sy nie regtig is nie! Wat gebeur as niemand agterkom dat jy anders is nie?