Hoopvol
Product image

Hoopvol

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 263.00
Sale price
R 263.00
Regular price
R 263.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Ben word koud. Sy mond voel skielik droog. Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy blik is vasgenael op die man heel regs op die foto. Hy vat versigtig met sy vinger aan die man se gesig. Hy het ’n pa. ’n Regte pa. Parallel aan Ben se storie ontvou die verhaal van die 18-jarige Nathalie, ʼn weeskind wat op die Karoo-dorpie Hoopvol woon by die plaaslike pastoor en sy vrou.