Wanneer ’n skelm katjie Jorsie se kombers steel, begin ’n lawwe avontuur wat hom
na die kattebasaar lei – ’n wêreld vol kattekwaad en komedie! Met sy speurhondsnuffels
en groot hart leer Jorsie dat selfs die stoutste kat dalk net ’n bietjie omgee
nodig het.