Wanneer ’n storm die dorp tref, probeer Jorsie elke dier help – van bang windhonde
tot ’n poedel wat in ’n boom beland! Dis ’n warrelwind van weerlig, reën en redding
waarin ons polisieworsie wys wat ware dapperheid beteken.