Default product image

Olifante Groei Nie Aan Bome Nie!

Vendor
The Book Keeper Shop
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Mnr Tusker was baie lief vir olifante. Hy wou baie graag sy eie olifant hê; so graag dat hy selfs van hulle gedroom het en hoe lekker dit sou wees. Maar oral waar hy gaan sê almal vir hom, ‘OLIFANTE GROEI NIE AAN BOME NIE!’ Tot die dag waarop Mnr Tusker iets baie vreemd ontdek…