Default product image

Sokkierot, Die

Vendor
The Book Keeper Shop
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Eendag het Rafael, die rotkunstenaar, sokkies ontdek! Ja, sokkies! Nie stink ou sokkies nie! Lekker skoon sokkies! Baie lieflike sagte, donsige, wollerige, warm, helderkleurige sokkies van alle groottes. Het jy al ooit gewonder wat van jou verlore sokkie geword het?