Wat ruik so? Op die plaas - book cover

Wat Ruik So? Op Die Plaas

Vendor
The Book Keeper Shop
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Krap, ruik en los die stinkerigste raaisel op! Wie woon almal op die plaas? Die diere daar is almal maats. Maar al waaroor hulle heeldag praat, is wie die stinkste wind kan laat! Op 'n pretreis deur die plaas word elke verdagte een vir een ondersoek, van die skaap wat na koekies ruik tot die hen wat na springmielies ruik. Kinders sal van begin tot einde giggel! Elemente soos rymteks, flappies en "krap-en-ruik" skep 'n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.