Chakalaka Uit 'n Blikkie
Product image

Chakalaka Uit 'n Blikkie

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 255.00
Sale price
R 255.00
Regular price
R 255.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Helena droom van ’n pa. Een wat haar met snoepiegeld by die skool aflaai, en haar fliek toe vat as haar ma op ’n bier-binge gaan. Beter nog: Wat van ’n pa wat sommer haar ma se kop ook kan uitsort en hulle een keer ’n jaar see toe vat? Die eerste ding wat sy sal doen as sy so ’n pa kry, is om hulle pienk skedonk-Uno aan die brand te steek. Ná ’n nag vol drama kry sy alles waarvan sy ooit gedroom het. Net om te besef dat bande wat van geboorte af gesmee is nie so maklik verbreek kan word nie.