Om 'n Leeu Se Bek Toe Te Bid - Jan Vermeulen

Om 'n Leeu Se Bek Toe Te Bid

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 217.00
Sale price
R 217.00
Regular price
R 217.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Ses tieners op ’n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hulle eie geheime en vrae oor geloof. Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word maar sonder studiegeld. Een afgetrede sirkusleeu en die geblikte jagter agter hom aan. ’n Plaas met ’n verlede vol ongeregtigheid, nou deur droogte geteister. Jan Vermeulen se meesleurende nuwe jongvolwasseneverhaal gaan jou van begin tot einde op die punt van jou stoel hou en nuut laat dink oor gebed, geloof en genade."--