Liefde Laat Jou Rice Crispies Anders Pro
Product image

Liefde Laat Jou Rice Crispies Anders Pro

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Marzanne Odendal is 'n uitgesproke tiener wat daarvan droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Ouens is min of meer laaste op haar lysie van dinge waarin sy belang stel – sy gaan eendag rondom die wêreld reis op soek na opwinding en avontuur, sonder 'n jaloerse kêrel of 'n man en kinders wat haar by die huis hou. Maar haar beste vriendin, Nadia, is 'n kenner as dit kom by verlief wees. Sy glo as jy eers jou hart op 'n ou verloor het, is níks meer dieselfde nie – jou kleinboetie kry dit skielik nie meer reg om jou te irriteer nie, jy kry sommer lus en gee jou mees gehate onderwyser 'n drukkie en selfs jou Rice Krispies proe anders