Klein Prinsie Die - Antoin De Saint-Exupery

Klein Prinsie Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 210.00
Sale price
R 210.00
Regular price
R 210.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

As jy nog nie Die klein prinsie gelees het nie, wag die grootste lekkerte op jou!

Dié klassieke boek, wat die skrywer Antoine de Saint-Exupéry wêreldberoemd gemaak het, is al in meer as tagtig tale vertaal. Hierdie uitgawe bied Die klein prinsie vir die eerste keer volledig in sy oorspronklike vorm in Afrikaans, met al die skrywer se wonderlike illustrasies in volkleur.

Die pragtige vertaling uit Frans is deur niemand anders as die bekende skrywer André P Brink.