Kraak: Hui !Gaeb Boek 1 - Rouxnette Meiring

Kraak: Hui !Gaeb Boek 1

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 185.00
Sale price
R 185.00
Regular price
R 185.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"2315. Die koepelstad //Hui !Gaeb is 'n baken aan die suidpunt van Chinafrika. Die virtuele koepel beskerm die inwoners teen die giftige see en die gevaarlike, onbekende buitewêreld. Wanneer 'n nuwe eiland uit die see verrys en gerugte die ronde doen dat die koepel aan die kraak is, sypel onrus onder die bevolking in. Kara, Kaleb, Amber en Mohlomi is kinderhuiskinders wie se ouers onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend, is. Die verskyning van die wyse Sophia bring vir hulle hoop, maar sy wil hê hulle moet noord trek tot in Egipte om antwoorde te kry. Kraak is vernuwend, opwindend en 'n verbysterende blik op wat ons nageslag oor 'n paar eeue op ons pragtige planeet mag beleef."--Publisher's website.